Loading..

Product was successfully added to your shopping cart.

5

Product was successfully added to your comparison list.

Die Krag Van Middernag Gebed

Gabriel Agbo  (Editore)
Formato EPUB, Come leggerlo
ISBN: 9781507163627 ‐ Anno 2016
9,49 €


Hierdie boek, 'Die Krag van Middernag Gebed', sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van ? rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en ? deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad ? baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as ? ongelooflike boek beskryf.


In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word lê. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel?


Jy sal ook lees van die kolossale, verniet... leggi tutto

  

Online sul sito TIMREADING accedendo alla tua libreria.

Accedi alla tua libreria navigando sul sito timreading.it in connessione mobile TIM se non hai un account TIMREADING

Puoi recuperare il link alla tua libreria in Supporto → Strumenti veloci o dall'SMS ricevuto al momento dell'acquisto di un contenuto.

Ti ricordiamo che se non hai un account TIMREADING, puoi leggere esclusivamente dal dispositivo associato alla SIM con cui hai effettuato l'acquisto ed in connessione mobile TIM.

In app TIMREADING per Smartphone e Tablet

1. Se non l'hai già fatto, registrati su timreading.it

2. Scarica o apri l'app TIMREADING.

3. Accedi con il tuo account TIMREADING: troverai i tuoi ebook e magazine pronti per essere scaricati e letti anche senza connessione Internet.

È necessario essere connessi per leggere online sul sito TIMREADING e per completare il download dei contenuti da App TIMREADING.
Il traffico per la lettura e il download è incluso se il servizio è utilizzato su rete mobile TIM e su territorio italiano. In roaming il traffico dati associato all’utilizzo del servizio è addebitato in base alla tua offerta dati.